Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313793 | Published: March 27, 2023 | Paperback

Hierdie land

Hierdie land

Author:Verskeie
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Daar is iets aan Suid-Afrika 56 skrywers vertel. Wat is vir jou uniek en kosbaar aan Suid-Afrika? Wat laat jou verlang? Wat laat jou lag? Wat maak jou trots? Is dit 'n spesifieke landskap, landmerk, kos, dier, plant, liedjie of tradisie? Vir elkeen is dit iets anders. In hierdie bundel beskryf verskeie skrywers, kunstenaars en ander bekendes wat vir hulle besonders is aan Suid-Afrika. Die bundel bestaan uit kort sketse (1000 woorde of minder) en enkele gedigte. 'n Verskeidenheid van perspektiewe op wat belangrik en spesiaal aan Suid-Afrika is, word van mense van verskillende ouderdomme en agtergronde gegee. Dit sluit nostalgiese herinneringe uit die verlede, reisbeskrywings, 'n komiese bespreking van die ikoniese Suid-Afrikaanse
melktert, 'n essay oor die merkwaardige fossielvondste van die land, en nog vele meer, in.

View full details