ISBN: 9781485313878 | Published: October 10, 2022 | Paperback
Krieket, kerrie en Gandhi - met Royal Enfields deur Indië
Krieket, kerrie en Gandhi - met Royal Enfields deur Indië
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wat begin het as 'n reis wat opgeneem is vir die Voetspore in Indië-televisiereeks, het uitgeloop op 'n boek Krieket, kerrie en Gandhi. Alhoewel 'n tegniese span Johan Badenhorst soos gebruiklik vergesel het, het net hy en sy seun, Streicher, elke dag in die saal van 'n motorfiets geklim, wat gesorg het vir 'n onvergeetlike pa-en-seun-reis. Johan skryf in sy kenmerkende gemaklike styl oor Indië, maar delf ook dieper, in die verlede én die toekoms. Die Indiese subkontinent het hom uitgedaag om na te dink - oor ouerskap, armoede, godsdiens en vele meer. Dit is wat 'n mens kan verwag van 'n pa en seun, twee motorfietse en drie maande in Indië.
Author Johan Badenhorst
Share
