1
/
of
1
ISBN: 9781485313991 | Published: May 31, 2022 | Soft Cover
Dwars, rare karakters onder ons
Dwars, rare karakters onder ons
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Daniël Lötter
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dwarstrekkers, nonkonformiste, buitestaanders, randeiers...
Noem hulle wat jy wil, Suid Afrika het meer as sy deel eksentrieke karakters opgelewer wat mense van die vroegste tye af na hulle asem laat snak of verstom agter hulle hand laat fluister het.
Hierdie rare mense het met die jare hul merk gemaak op vele terreine. Dis hulle wat Daniël Lotter aan 'n nuwe geslag lesers bekendstel.
Author Daniël Lötter
Share
