ISBN: 9781485314042 | Published: August 3, 2022 |
Ongekende ellende – rampe wat Suid-Afrika geruk het
Ongekende ellende – rampe wat Suid-Afrika geruk het
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Chris Schoeman neem nog Suid-Afrikaanse rampe oor die eeu heen opnuut onder die loep, maar sluit dié keer ’n heel paar minder bekende voorvalle in en party wat amper heeltemal vergete geraak het.
INHOUD:
Die Gouden Buys - 1693
Die pokke-epidemie - 1713
Die groot brand - 1869
Die Victoria-Wes-vloed - 1871
Die runderpes - 1896-1898
Die Malmesbury-tornado en Siod- en Oos-Kaapse oorstromings - 1905
Die Blaauwkrantzbrug-treinongeluk - 1911
Die Groot Depressie - 1929-1933
Die Groot Drroogte - 1933
Die De Havilland Comet-ramp - 1954
Die Henly-on-Klip-skoolbusramp - 1970
Die sokkerrampe van Orkney - 1991 en Ellispark - 2001
Die Merriespruit-ramp, Virginia - 1994
Author Chris Schoeman
Share
