Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485314103 | Published: March 6, 2024 | Paperback

Oepse daisy

Oepse daisy

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Oepse daisy' kon net sowel 'O bliksem', 'O gits' of 'O magtag' gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel.
So sê Johan Bakkes.
Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaard gaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.

View full details