Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485314127 | Published: July 31, 2024 | Paperback

Openbaring (hersiene uitgawe)

Openbaring (hersiene uitgawe)

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.

Hoekom?

Want dié reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe!

OOR DIE OUTEUR
Casparus Johannes Bakkes is ’n skrywer van veral reissketse. Hy is op 21 Oktober 1956 op Stellenbosch gebore as die oudste van vier kinders van die bekende skrywer Margaret Bakkes en die geskiedkundige dr. Casparus Marius Bakkes. Hy is ’n geoktrooieerde rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Hy is ook ’n wêreldreisiger en toergids. Hy is met die kunstenaar Nana Vorster-Bakkes getroud. Sy broer, Christiaan Bakkes, is ook ’n skrywer.

View full details