1
/
of
1
ISBN: 9781485314288 | Published: August 2, 2023 | Soft Cover
Dan sien ons mekaar
Dan sien ons mekaar
Author:James Scott
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
James Scott is 'n kliniese sielkundige: Hy sien mense en word deur hulle gesien. Die woorde “Dan sien ons mekaar” is die eerste keer geuiter deur die spesialis wat sy kornea-oorplantings behartig het. Dan sien ons mekaar is 'n versameling eg menslike stories oor die lief en leed op James se persoonlike lewensreis; en dié van sy kliënte van die afgelope dertig jaar. Dit is 'n eerlike blik op hoe terapeut en kliënt mekaar se lewens raak.
Author James Scott
Share
