1
/
of
1
ISBN: 9781485314387 | Published: November 20, 2024 | Hardcover
Geldwolfie
Geldwolfie
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Gabi Boy
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Daar is iets wat Wolfie baie graag wil hê, maar dit is baie duur. Hy moet sy maanmunte spaar! Wolfie werk hard. Hy leer hoe om sy maanmunte om te draai en kort voor lank kan hy koop wat sy hart begeer … 'n blinknuwe fiets!
Hierdie pragtige volkleurprenteboek help kinders speel-speel leer wat dit beteken om te spaar en oordeelkundig met geld te werk. Geskryf deur die veelbekroonde Afrikaanse kinderboekskrywer Jaco Jacobs, met illustrasies deur Gabi Boy.
Author Jaco Jacobs
Illustrator Gabi Boy
Share
