1
/
of
1
ISBN: 9781485314530 | Published: October 25, 2024 |
Die Rietrotte ontspoor (8)
Die Rietrotte ontspoor (8)
Author:Nerine Ahlers
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Rietrotte is al lankal lus om weer te gaan kamp. Hulle gryp dus die kans aan toe Malebo se broer, Thabo, hulle nooi om die naweek saam met hom wildtuin toe te gaan. Sommer die eerste aand al is daar opwinding toe dit lyk of daar 'n leeu in die kamp is. Toe Thabo vir hulle plek op 'n wildrit bespreek, is hulle opgewonde om die park verder te verken en meer diere (alles behalwe 'n leeu!) te sien. Maar die wildrit neem 'n onverwagte wending en die Rietrotte besef dat die natuur nie iets is om mee te speel nie.
Author Nerine Ahlers
Share
