Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485314738 | Published: October 16, 2023 | Paperback

Die boomhuis met 78 vloere

Die boomhuis met 78 vloere

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 65 vloere. Hulle het nou 'n deurry-karwas, 'n kombinasiestasie, 'n ALLE-BALLE-sportstadion, Andyland en Terrystad, 'n eie aartappelskyfie-aanleg, en beste van alles ... 'n opelugfliekteater en hul eie rolprentspan! Ja, dis reg! Meneer Grootmeneer uit Hollywood verfilm 'n fliek van die twee vriende in hulle boomhuis. Maar kort voor lank word Andy uit die fliek gesny en Terry word die ster. Andy is jaloers, en die twee kry stry! Maar hulle moet gou weer vrede maak, want 'n spul spioenkoeie beplan hul eie moee-wie om die kollig te steel!

View full details