Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485314967 | Published: July 5, 2023 | Paperback

Die goorgomgaai

Die goorgomgaai

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Axel Scheffler
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

“’n Muis gaan stap deur die donker bos.
’n Vos sien die muis en hy dink aan kos.”
Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy ’n vos, ’n uil én ’n honger goorgomgaai raakloop … Vandat Die goorgomgaai 20 jaar gelede die eerste keer as The Gruffalo verskyn het, het dit ’n internasionale klassieke kinderboek geword. Meer as 13,5 miljoen kopieë van die boek is wêreldwyd verkoop. Dit is in 76 tale wêreldwyd vertaal.

Author Julia Donaldson

Illustrator Axel Scheffler

View full details