1
/
of
1
ISBN: 9781485314981 | Published: July 5, 2023 | Paperback
Amok op 'n besemstok
Amok op 'n besemstok
Author:Julia Donaldson
Illustrator:Axel Scheffler
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die heks en haar kat vlieg gelukkig deur die lug op haar besemstok. Maar dan kom raap die wind die heks se hoed,
toe haar strik en toe haar towerstaf op. In die soektog na hierdie toor-noodsaaklikhede ontmoet die heks en haar kat
talle hulpvaardige diere wat saam op haar besemstok wil ry. Maar is daar plek vir soveel diere op haar stok? En sal
die nuwe vriende haar kan red wanneer gevaar dreig? 'n Verhaal oor die vreugde van vriendskap en om met ander
te deel.
Author Julia Donaldson
Illustrator Axel Scheffler
Share
