Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485315315 | Published: June 20, 2024 | Paperback

Jopie Fourie

Jopie Fourie

Author:ATKV2025
Author:SAAWK
Regular price R 395
Regular price R 0 Sale price R 395
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd 'n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van hierdie omstrede figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Vir baie Afrikaners het sy dood hom tot onsterflike heldestatus verhef. Maar daar was nog nooit eenstemmigheid oor die Fourie-tragedie in Afrikaner-geledere nie, en die gebeure en 'n vertolking daarvan is maar nog 'n verhaal van verdeelde Afrikaner-lojaliteite en -beskouings.

Author Albert Blake

Author ATKV2025

Author SAAWK

View full details