Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485315414 | Published: January 10, 2024 | Paperback

Die papie roer en ek word digter

Die papie roer en ek word digter

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ingrid Jonker debuteer in 1956 met die bundel Ontvlugting, daarna volg Rook en Oker (1963) en haar derde en laaste bundel, Kantelson, word postuum in 1966 gepubliseer. In hierdie versamelbundel word Jonker se drie bundels opgeneem. Prof. Louise Viljoen, 'n kenner van Jonker se werk, bespreek in haar inleiding tot die versameling die belangrikste eienskappe van Jonker se poësie om vir die leser 'n oorsig oor en insig tot Jonker se werk te gee. Viljoen wys verder op die motiewe waarmee verskeie hedendaagse digters in gesprek tree en reageer op Jonker se werk, wat dui op die voortgesette belang en invloed van haar poësie.

Author Ingrid Jonker

View full details