Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485315575 | Published: May 20, 2024 | Paperback

Wat sê Bettina?

Wat sê Bettina?

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Bettina is wyd bekend vir haar weeklikse rubrieke vir LitNet en as iemand wat opstaan vir reg en geregtigheid. Sy het haar 50 gunsteling-meningstukke gekies en sê: “My rubrieke is nie bedoel om net nog ’n eggokamer te wees waar mense nét dit weerspieël sien waarin hulle glo nie. Juis nie. Wat ek hoop om elke week te doen is om mense aan die dink en aan die gesels te kry.”

'Dankie tog vir Bettina. 'n Broodnodige stem in Afrikaans.' – Marita van der Vyver

OOR DIE OUTEUR
Bettina Wyngaard is ’n Overbergse skrywer, eertydse prokureur en aktivis. Haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, word in 2010 met die Jan Rabie Rapport-prys bekroon. Daarna volg gewilde misdaadfiksie soos Slaafs, Jagter, Vuilspel en Lokval uit haar pen.

View full details