Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485315667 | Published: January 1, 2024 | Paperback

Karooseun van Vosburg

Karooseun van Vosburg

Author:SAAWK
Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'In 'n tweede voorwoord by hierdie publikasie skryf Willie Esterhuyse oor sy vriendskap met Franklin Sonn en dié se rol as “leidende figuur” binne die groep bekend as “middelgronders”. Esterhuyse vertel van die dreigement deur die destydse president, PW Botha, oor wat hy met Sonn sou doen indien hy (Sonn) “nie sy negatiewe kommentaar oor die regering staak nie” (16). Botha het egter nie sy dreigement uitgevoer nie en Sonn oorleef om buitengewone hoogtes te bereik.' - Clinton V du Plessis

Author Franklin Sonn

Author SAAWK

View full details