Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485315698 | Published: May 14, 2025 | Paperback

Kinders van die gode 03: Die Raaisel Van Die Bloedkristal

Kinders van die gode 03: Die Raaisel Van Die Bloedkristal

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die dertienjarige weeskind Jabari sit met 'n geboortemerk op sy voorkop wat op 'n dag begin brand. Volgens die nuwe onderwyser by die skool, prof. Uranus, lyk die vlek soos 'n Egiptiese hiëroglief; Jabari is blykbaar 'n tydreisiger wat as baba uit antieke Egipte na ons tyd gestuur is om die swaard van OSIRIS op te spoor …

In hierdie derde boek in die Kinders van die gode-reeks reis Jabari duisende jare terug na ANTIEKE EGIPTE. Hier trotseer hy 'n pratende sfinks en die krokodilgod SOBEK. Maar sal hy die raaisel van die bloedkristal kan oplos om die reusemummie SANAKHT te verslaan?

View full details