Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485315827 | Published: June 19, 2025 | Paperback

Die uitvaart

Die uitvaart

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 256
Regular price R 320 Sale price R 256
Out of print
VAT included.

Is ons werklik voorbereid op die dood? Bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy het die wetenskaplike, sielkundige, emosionele en praktiese reëlings rondom die dood ondersoek en met talle betrokkenes gesels - onder andere predikante, onkologiesusters en begrafnisondernemers. Ook met 'n forensiese patoloog wat al meer as 10 000 outopsies uitgevoer het. 'n Doodsdoula verduidelik wat haar werk behels, ook gesels vrywilligers oor hoe hulle ouers van stilgeboortes op 'n unieke manier bystaan, en die verskil tussen bystanddood en die onttrekking en weerhouding van lewensondersteunende behandeling word in-diepte bespreek.
Carla ondersoek ten slotte ook sekere makabere tradisies rondom die dood en hoekom TikToks van begrafnisse deesdae al hoe gewilder word.

Author Carla van der Spuy

 

View full details