Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485316008 | Published: August 25, 2025 | Paperback

Klein Konings

Klein Konings

Author:Theo Kemp
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Pixley, afkomstig van die Zoeloe-adelstand, en Joubert, glo van sy betoorgrootmoeder se kant 'n afstammeling van generaal Piet Joubert, se paaie kruis toe Minister hulle die opdrag gee om ou standbeelde en monumente in die land te besoek en te evalueer wat met hulle moet gebeur.
Joubert se vrou, Alet, is nie die enigste een wat in haar beroep as medium met geeste moet worstel nie. Soos wat Pixley en Joubert vorder met hulle reis op soek na 'n geskiedenis waarvan sommige eerder wil vergeet, kom talle spoke uit hulle persoonlike verlede na vore.
Die roman vertel die keersy van die geskiedenis en verskeie perspektiewe op dieselfde kwessies word gegee. Theo Kemp se vermoë om verskillende stemme aan die woord te stel moet uitgesonder word. (Joan Hambidge)

Author Theo Kemp

View full details