Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485316015 | Published: May 22, 2025 | Paperback

Vloei/Stof

Vloei/Stof

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In vloei/stof ontgin Gilbert Gibson temas soos die liefde/verhoudings, kinderherinneringe, geskiedkundige gegewens, geweld/oorlog, die belewenis van landskap, en die verloop van tyd/die dood op vernuftige wyse.
Soos in sy vorige bundels, bewys hy dat hy 'n meester is van die hermetiese digkuns - gedigte wat deur 'n spel met taal en vorm vervreemding teweegbring. Die leser word uitgedaag om die betekenis van die gedigte te ontsluit.

Die digter en literêre kritikus Louis Esterhuizen beskryf die bundel as volg: “Inderdaad digverweefde gedigte wat net soveel verhul as wat dit probeer onthul; verbrokkelde verse wat voortstu met verskuiwende betekenisvlakke en versplinterde (wan)begrip waartydens die leser genoodsaak word om 'n aktiewe rol te speel in die (re-)konstruksie van die teks.”

View full details