Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485316022 | Published: February 4, 2025 |

Wilma Stockenström - Met my wysvingertop

Wilma Stockenström - Met my wysvingertop

Author:SAAWK
Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie huldigingsbundel is die 17de in die reeks van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wat literêre kunstenaars huldig wat met die Hertzogprys bekroon is, en wat die Afrikaanse letterkunde oor dekades heen verryk het.

Wilma Stockenström is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en aktrise. Sy is een van weinig skrywers wat 'n Hertzogprys in twee afsonderlike kategorieë kon losslaan. Sy wen dit in 1977 vir poësie en in 1991 vir fiksie. Sy woon in Kaapstad en is een van die belangrikste en veelsydigste skrywers in Afrikaans.

View full details