1
/
of
1
ISBN: 9781485316107 | Published: August 24, 2026 | Paperback
Terugblik 3: ‘n Verdere 80 sketse van ons geskiedenis
Terugblik 3: ‘n Verdere 80 sketse van ons geskiedenis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fransjohan Pretorius
Regular price
R 192
Regular price
R 240
Sale price
R 192
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die derde versameling van prof. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika wat op Netwerk24 verskyn het.
Maak kennis met nog helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste oomblikke in ons geskiedenis asook ’n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.
Author Fransjohan Pretorius
Share
