Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485316374 | Published: September 14, 2026 | Paperback

Amberkamer

Amberkamer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 295
Regular price Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Stilte, eensaamheid

dryf haar van geboorte af

van wieg tot kis:

soekend na ’n ander

se aanraak of troos.

Op verskeie reise,

vlugtend van om verlaat-te-wees,

weg van pynlike ervarings,

terug tot in ’n andersoortige kissie:

hierdie klein brose ding,

genaamd ’n gedig,

nes die amberkamer

in die Hermitage.

Te vertelle,

eenling is jy gebore,

en só sal jy die gom

van die bome sny.

AMBERKAMER bevat ’n keuse uit Joan Hambidge se 14 digbundels wat ná 2000 gepubliseer is.

Author Joan Hambidge

View full details