Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485700906 | Published: October 30, 2017 | Paperback

Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Afrikaans HT Graad 4

Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Afrikaans HT Graad 4

Author:MML
Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:
'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen
Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
ISBN:
9781485700906

Author MML

View full details