Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485700937 | Published: June 6, 2014 | Paperback

Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Afrikaans HT Graad 7

Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Afrikaans HT Graad 7

Author:MML
Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.
Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling

- 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Author MML

View full details