Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485701200 | Published: August 1, 2020 | Paperback

Slimkoppe Afrikaans EAT Graad 3

Slimkoppe Afrikaans EAT Graad 3

Author:MML
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle 'n liefde vir leer en lees ontwikkel. Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit. Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.

Author MML

View full details