1
/
of
1
ISBN: 9781485900009 | Published: September 12, 2023 | Hardcover
My eerste Jan Braai boek
My eerste Jan Braai boek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jan Braai
Regular price
R 150
Regular price
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
My Eerste Jan Braai Boek is die beste bekendstelling tot braai vir kleintjies. Dit bevat vertalings van basiese braaiterme in Engels, Afrikaans, Xhosa en Zoeloe, asook stappe met prente oor hoe om Suid-Afrikaanse gunstelingbraaidisse, soos chakalaka en geroosterde malvalekkers, te maak. My Eerste Jan Braai Boek is ’n eenvoudige en prettige manier om jou kinders in die braaigees te kry, en perfek vir braaiers van die toekoms en jou vriend wat met die basiese beginsels sukkel!
Author Jan Braai
Share
