Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900092 | Published: January 1, 2017 |

Dagboek van 'n Wimpy Kid 05 Die nare waarheid

Dagboek van 'n Wimpy Kid 05 Die nare waarheid

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familie saamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.

Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

Author Jeff Kinney

View full details