1
/
of
1
ISBN: 9781485900139 | Published: November 1, 2016 |
Dagboek van 'n Wimpy Kid 06 Kamerkoors
Dagboek van 'n Wimpy Kid 06 Kamerkoors
Author:Jeff Kinney
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van 'n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig.
Die owerhede stel ondersoek in maar 'n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?
Author Jeff Kinney
Share
