1
/
of
1
ISBN: 9781485900269 | Published: February 1, 2017 |
Dagboek van 'n Wimpy Kid 04 In die hondehok
Dagboek van 'n Wimpy Kid 04 In die hondehok
Author:Jeff Kinney
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimp-gewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy
sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander 'manlike'
aktiwiteite.
Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na 'n militêre akademie te stuur, besef
Greg hy sal homself moet regruk voordat hy weggeruk word.
Author Jeff Kinney
Share
