Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900290 | Published: January 1, 2017 | Paperback

Dagboek van 'n Wimpy Kid 01

Dagboek van 'n Wimpy Kid 01

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Eers wil ek iets net baie duidelik maak: Hierdie is 'n Joernaal en nie 'n dagboek nie.

Ek weet wat dit op die omslag se, maar toe Ma hierdie ding gaan koop het, het ek spesifiek gevra om een te kry waarop daar nie "dagboek" staan nie. Die enigste rede hoekom ek enigsins ja gese het vir die ding, is sodat ek dit eendag kan gebruik as ek ryk en beroemd is. Maar nou is ek eers vasgekeer tussen 'n klomp morone.

Vandag is die eerste dag van skool. Toe dink ek ek kan maar netsowel in hierdie boek skryf om die tyd vinniger te laat verbygaan.

Author Jeff Kinney

View full details