Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900405 | Published: May 7, 2018 |

Dagboek van 'n Wimpy Kid 09 Hardepad

Dagboek van 'n Wimpy Kid 09 Hardepad

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees... tensy julle die Heffley's is.

Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, 'n harde stamp en 'n vark wat op die vlug slaan - nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan 'n avontuur word - en hierdie is een wat die Heffley's nie gou gaan vergeet nie.

Author Jeff Kinney

View full details