1
/
of
1
ISBN: 9781485900443 | Published: April 30, 2019 |
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11 Kluitjies Bak
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11 Kluitjies Bak
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jeff Kinney
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die druk laai op teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpak en sy “kreatiewe sy” verken.
En asof dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.
Sy lewe is 'n riller!
Dan ontdek hy 'n pakkie suurwurms, en dit gee hom 'n plan. Kan Greg sy ma paai met sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?
Author Jeff Kinney
Share
