Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900450 | Published: November 8, 2019 | Paperback

Dagboek van 'n Wimpy Kid 12 Die wegkomkans

Dagboek van 'n Wimpy Kid 12 Die wegkomkans

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na 'n oord op 'n tropiese eiland te ontvlug om 'n slaggie te rus en uit te span. 'n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeë gesin te verrig. Maar die Heffleys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, 'n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf. Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op 'n ramp uitloop?

Author Jeff Kinney

View full details