1
/
of
1
ISBN: 9781485900573 | Published: February 17, 2020 |
Dagboek van 'n Wimpy Kid 13 Koue Voete
Dagboek van 'n Wimpy Kid 13 Koue Voete
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jeff Kinney
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffley se skool moet sluit, en sy buurt verander in 'n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in 'n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
Author Jeff Kinney
Share
