Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900689 | Published: July 5, 2020 | Hardcover

My Boek oor Gevoelens

My Boek oor Gevoelens

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

My Boek van Gevoelens is ’n gevoelvolle verhaal van Simone se emosies: vrees, woede, jaloesie, blydskap, skaamheid, trots en hartseer. Hierdie boek neem kinders op ’n ontdekkingstog en leer hulle hoe om elkeen van dié gevoelens te hanteer soos hulle dit ervaar. Betowerende illustrasies met bykomende raad en voorstelle maak dit ’n besondere leeservaring.

View full details