Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900696 | Published: April 29, 2020 | Hardcover

Hallo Pappa

Hallo Pappa

Author:Ladybird
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hallo Pappa! maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s'n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar 'n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.

Author Ladybird

View full details