Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485900719 | Published: April 29, 2020 | Hardcover

Goeienag

Goeienag

Author:Ladybird
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Goeienag maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks.
Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit nag word en jou baba rustig aan die slaap val.

Author Ladybird

View full details