1
/
of
1
ISBN: 9781485900740 | Published: December 7, 2020 |
Dagboek van 'n Wimpy Kid 15 Diepkant
Dagboek van 'n Wimpy Kid 15 Diepkant
Author:Jeff Kinney
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In Diepkant, die 15de boek in die Dagboek van 'n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op 'n kampreis, gereed vir 'n grootse avontuur. Maar sake neem 'n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in 'n karavaanpark wat allermins 'n somerparadys is. Wanneer die reën neerstort en die watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.
Author Jeff Kinney
Share
