Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485901112 | Published: May 13, 2021 | Paperback

Rowley Jefferson Se Vreeslike Vriendelike Spookstories

Rowley Jefferson Se Vreeslike Vriendelike Spookstories

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gryp 'n flitslig, trek die beddegoed oor jou kop en verdiep jou in Rowley Jefferson se verwronge verbeelding , wat onverwags ook skreeusnaaks is. Jy sal jou vasloop in zombies, vampiere , spoke en veel meer in hierdie komies vreesaanjaende verhale.
Rowley se spookstories sal jou dalk laat lag, maar pasop dalk sal jy met die lig aan wil slaap

Author Jeff Kinney

View full details