Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485901334 | Published: November 29, 2021 | Paperback

Dagboek van 'n Wimpy Kid 16 Kolskoot

Dagboek van 'n Wimpy Kid 16 Kolskoot

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Greg Heffley en sport is nie maats nie. Na 'n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf. Die proewe is 'n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die
seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs 'n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur. Sal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?

Author Jeff Kinney

View full details