Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485903161 | Published: June 1, 2016 |

Amatola

Amatola

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind.
Hulle blydskap is egter van korte duur: 'n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om 'n losprys te eis.

Amatola is Piet van Rooyen op sy beste.

View full details