ISBN: 9781485903321 | Published: July 3, 2018 |
Wrok
Wrok
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Pretoria - Vyf mense, vyf dele van die stad.
Die tweeling, Ben en Freya, is weeskinders en Freya glo dat hulle alles met mekaar deel. Ben word vermoor en Freya besef hy het geheime van sy eie gehad.
Mnr. Oktober is 'n wewenaar-pa, 'n rugby-afrigter by die hoërskool en 'n passievolle Christen.Hy het egter 'n donker verlede wat hom net nie met rus wil laat nie.
Die selfsnydende dwelmhandelaar, Slick, het tydens sy gewelddadige mentorskap by Mama Africa geleer dat vergelding en mag hand-aan-hand gaan.
En die hardwerkende Nolwazi, 'n inspekteur by die Brooklyn-polisiekantoor, se ondersoek word deur 'n oorwerkte sisteem en korrupte kollegas ondermyn.
Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? Sal geregtigheid seëvier? En is vergelding die antwoord?
Also available in English as TALION.
Author Beyers de Vos
Share
