Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485903505 | Published: March 3, 2017 |

Misverstand

Misverstand

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Misverstand' vertel die verhaal van Willem Prins, 'n middeljarige Suid-Afrikaanse skrywer wat na jare sonder veel sukses in Suid-Afrika in Parys is om 'n boekie erotika, wat hy tot sy skaamte onder 'n skuilnaam geskryf het, bekend te stel. Hier ontmoet hy vir Jackie, 'n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is Jackie wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.
Van der Vyver se roman is nuuswaardig en aangrypend, maar ook humoristies en teer. 'Misverstand' wys waarom dié skrywer sedert die verskyning van 'Griet skryf 'n sprokie' een van die gewildste skrywers in Afrikaans is.

View full details