ISBN: 9781485903840 | Published: June 4, 2019 | Paperback
Die Man van Quatro
Die Man van Quatro
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wanneer ʼn dossier uit 'n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot 'n bloedige gruweldaad lei, raak vergelding Thinus Olckers se enigste lewensdoel. Skatryk Patel, groteske oorlewende van 'n strafkamp in Sentraal-Afrika, koester 'n ou wrok wat ten alle koste bevredig moet word. Niks gaan hom stuit nie, ook nie Thinus Olckers nie.
Voor die wraaktogte van beide Olckers en Patel kom stroomop kaptein Dirk Bremer te staan. 'n Man wat hom min aan reëls en prosedure steur. Dié drie, elk onverbiddelik op soek na sy eie soort geregtigheid, stuur in dolle vaart af op 'n botsing wat die hoogste tol sal eis.
Author Calvyn van Niekerk
Share
