Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770006997 | Published: October 1, 2016 |

Die Bybellennium Eenvolumekommentaar

Die Bybellennium Eenvolumekommentaar

Author:Marius Nel
Regular price R 849
Regular price Sale price R 849
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar is 'n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie.
Die bundel is 'n bekostigbare verklaring van die hele Bybel vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel 'n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.

View full details