Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770009370 | Published: July 1, 2011 |

Klassieke Kinderbybel storieboek

Klassieke Kinderbybel storieboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Nina Smit
Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser - jonk of oud - se verbeelding mekaar ontmoet.
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in 'n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met 'n insiggewende Bybellees-ervaring.

Author Nina Smit

Author Johann Smit

View full details