Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770022447 | Published: July 1, 2008 |

Versjoernaal Nuwe benadering tot poesie HT en EAT Graad 12

Versjoernaal Nuwe benadering tot poesie HT en EAT Graad 12

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Versjoernaal is 'n bundel Afrikaanse voorgeskrewe poësie vir graad 12-leerders (Huis- en Eerste Addisionele Taal). Die bundel bevat 'n versameling gedigte deur bekende Suid-Afrikaanse digters. Dit bevat klassieke en moderne gedigte wat tematies handel oor verhoudings, onderdrukking, protes, die natuur, verlange, die liefde, jonkwees en gedigte met 'n godsdienstige inslag.

Author Lucas Malan

View full details