Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770022805 | Published: January 1, 2012 |

Piekfyn Afrikaans EAT Graad 6 Onderwysersgids

Piekfyn Afrikaans EAT Graad 6 Onderwysersgids

Author:BEST BOOKS
Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal.
Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur:
✔ te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
✔ gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte
van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig
✔ 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
✔ 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
✔ beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
✔ 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
✔ 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese take, asook A2-grootte plakkate en idiome
Goedgekeur vir die KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis beskikbaar te stel.
Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV)"

Author BEST BOOKS

View full details