Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770027107 | Published: August 1, 2011 |

Piekfyn Afrikaans HT Graad 10 Leerderboek

Piekfyn Afrikaans HT Graad 10 Leerderboek

Author:BEST BOOKS
Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 10 vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal, dikwels prettig en spontaan geïntegreer met dié van ander vakke. Taalvaardighede word deeglik aangespreek in 'n verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.

Die onderwysersgidse bied duidelike prosedures vir die gebruik van gepaste inhoud, kontekste en temas; onderrigplanne; wenke oor klaskamer praktyk en prosedures; volledige antwoordsleutels. Die Huistaal-onderwysersgids bevat 'n DVD waarop 'n kortfilm en 'n volledige onderwyserslêer verskyn.

Die Piekfyn-reeks is geïntegreerde taaltekste saamgestel volgens die voorskrifte van die kurrikulum en goedgekeur vir die Nasionale
Talelys. Dit is toeganklike en bruikbare hulpmiddels om leer, onderrig en assessering vir die onderwyser en die leerder te vergemaklik. Dit is die eerste taalreeks met 'n eie film op DVD om visuele geletterdheid en filmstudie te onderrig en te geniet.

Author BEST BOOKS

View full details